Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem. Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oor liggaamsdele, vyf sintuie en liggaamstelsels.One of the aspects that Grade 1 guys have to do at the beginning of the year, to name the body parts. This knowledge is then later (and in the older grades) to gain more knowledge of the body. This application teaches your child about body parts, five senses and body systems.

Reviews for My liggaam – afrikaans
Click Here to Read Reviews for My liggaam – afrikaans >> Click Here to Submit Reviews for My liggaam – afrikaans >>